Pelican Neptunes Gala – Lika Zietsman van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het aan die Pelican Neptunes Gala deelgeneem. Sy is ‘n lid van die Bethseals swemklub. Lika het op Saterdag, 21 Januarie in Bloemfontein aan verskeie items deelgeneem.
Lika se uitslae by die Pelican Neptunes Gala was as volg:
- 100m Vlinderslag – 2de
- 200m Vryslag – 3de
- 50m Vlinderslag – 5de
- 100m Rugslag – 5de
- 100m Vryslag – 6de
- 50m Rugslag – 7de
- 50m Vryslag – 8ste
- 100m Borsslag – 15de
- 50m Borsslag – 15de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Photo’s supplied