)
ATKV Redenaars semi-finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Redenaars semi-finaal. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die ATKV Redenaars semi-finaal deelgeneem. Hierdie sewe leerders het onder die Top 10 van hulle onderskeie kategorieë…