ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Laerskool Truida Kestell
ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Die redenaars van Laerskool Truida Kestell het onlangs hul talente ten toon gestel tydens die ATKV-Redenaars Eerste Rondte. Met selfvertroue, skerp argumente en ’n passie vir…
ATKV Semi-finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Semi-finaal. Foto, voor: Richardt Otto, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys, Agter: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Inge Meintjes Tien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan…
Dames en here – Laerskool Truida Kestell
Dames en here. Andries van der Walt, graad 4 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is deur Lapa uitgewers genader is om in die boek Dames en here te…
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché
Wiskunde Prestige Prysuitdeling. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders se prestasies tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap. Leerders vat ‘n beker ontvang…
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af. Die Truidjies se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Nasionale Finaal wat op 3 en 4 Oktober in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Oppie Tong Af Finaal – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af Finaal. Laerskool Truida Kestell leerders se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Finaal (nasionaal) wat in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s…
ATKV Redenaars semi-finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaars semi-finaal. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die ATKV Redenaars semi-finaal deelgeneem. Hierdie sewe leerders het onder die Top 10 van hulle onderskeie kategorieë…
ATKV Redenaarskompetisie – Truida Kestell leerder skitter
ATKV Redenaarskompetisie. Andries van der Walt, Graad 2 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek by die Nasionale Finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie behaal. Andries, jy is ‘n…















