Oppie Tong Af Finaal. Laerskool Truida Kestell leerders se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Finaal (nasionaal) wat in Centurion plaasgevind het.
- Lungi Lepesa (grade 7) achieved 3rd position.
- Andries van der Walt (graad 3) het ‘n tweede plek behaal
- Muller Bosch (graad 3) het die eerste plekke ingepalm
- Heilene Meintjes (graad 7) het ook ‘n eerste plek ingepalm.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








