Dames en here. Andries van der Walt, graad 4 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is deur Lapa uitgewers genader is om in die boek Dames en here te verskyn!
Daar sal ‘n QR-kode in die boek wees wat ‘n video oopmaak waar Andries sy wentoespraak van 2024 se nasionale finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie lewer.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









