WP Tweekamp Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer.
Medaljewenners:
- Dogters 15 – 1ste – Anja de Villiers (Goud)
- Seuns 15 – 1ste – Tiaan Lambrechts (Goud)
- Seuns 15 – 3de – Jean Troskie (Brons)
- Dogters 17 – 2de – Anieka Louw (Silwer)
- Dogters 17 – 3de – Mia Viljoen (Brons)
- Seuns 17 – 1ste – Niel Conradie (Goud)
- Dogters 19 – 1ste – Mila Aucamp (Goud)
- Seuns 19 – 1ste – Quinn Koekemoer (Goud)
Hoërskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen en sal die WP tydens die SA-kampioenskappe in Oudtshoorn verteenwoordig.




Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








