WP Tweekamp Kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville
WP Tweekamp Kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer. Medaljewenners: HoĆ«rskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen…
Tweekamp Liga 6 – HoĆ«rskool Durbanville
Tweekamp Liga 6. HoĆ«rskool Durbanville seuns en dogters uitslae van die Tweekamp Liga 6. Altesaam 23 Durbie-atlete word vir die WP-span verkies. Mila Aucamp van HoĆ«rskool Durbanville eindig onder die…
Tweekamp – HoĆ«rskool Durbanville atlete presteer
Tweekamp. Die Durbies het die afgelope Saterdag deelgeneem aan die vyfde Tweekamp Liga te Curro Durbanville HoĆ«rskool en HoĆ«rskool Fairmont. Mila Aucamp van HoĆ«rskool Durbanville is ook aangewys as die…
Biathle/Triathle – Mila Aucamp presteer by WĆŖreldkampioenskap
Biathle/Triathle. Mila Aucamp van HoĆ«rskool Durbanville het aan die WĆŖreldkampioenskap vir Biathle en Triathle deelgeneem. Die kampioenskap is vanaf 26 tot 30 Oktober in Madeira Island, Portugal aangebied. Mila het…










