Tweekamp. Die Durbies het die afgelope Saterdag deelgeneem aan die vyfde Tweekamp Liga te Curro Durbanville Hoërskool en Hoërskool Fairmont. Mila Aucamp van Hoërskool Durbanville is ook aangewys as die beste atleet in die 800m hardloop afdeling asook die derde beste atleet vir die liga!
Hoërskool Durbanville se atlete het die volgende posisies in hul onderskeie ouderdomsgroepe behaal:
Biathlon. This past Saturday, the Durbies competed in the fifth Biathlon League at Curro Durbanville High School and Fairmont High School. Mila Aucamp from Durbanville High School was also named the best athlete in the 800m running division as well as the third best athlete for the league!
Durbanville High School’s athletes achieved the following positions in their respective age groups:
- Dogters o15: 9de – Ané Cloete (nuwe PB); 10de – Lana Döman
- Seuns o15: 4de – Eben de Jongh (nuwe PB); 8ste – Hanru Steyn (nuwe PB)
- Dogters o17: 1ste – Mila Aucamp; 8ste – Anneke Stassen (nuwe PB); 10de – Olivia Wilson
- Seuns o17: 3de – Callum Koekemoer (nuwe PB); 4de – Quinn Koekemoer (nuwe PB); 7de – Eugene Theron (nuwe PB); 9de – Christiaan Pienaar
- Seuns o19: 3de – Sebastien Theron; 4de – Mark Laker
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
http://www.durbanvillehs.co.za/
Foto’s verskaf