)

Tweekamp Liga 6 – Hoërskool Durbanville

Tweekamp Liga 6. Hoërskool Durbanville seuns en dogters uitslae van die Tweekamp Liga 6. Altesaam 23 Durbie-atlete word vir die WP-span verkies. Mila Aucamp van Hoërskool Durbanville eindig onder die Top 3 algeheel beste atlete tydens die byeenkoms.

Dogters o15

  • 1ste – Anja de Villiers
  • 3de – Elizabeth van der Merwe
  • 5de – Mieke Havenga (nuwe PB)

Seuns o15

  • 1ste – Tiaan Lambrechts
  • 2de – Wian Joubert
  • 5de – Jean Troskie
  • 8ste – Theo Pretorius

Dogters o17

  • 2de – Larah Aucamp
  • 5de – Ané Cloete
  • 6de – Stella Greyling (nuwe PB)

Seuns o17

  • 2de – Niel Conradie

Dogters o19

  • 1ste – Mila Aucamp
  • 5de – Michelle van Rooyen
  • 6de – Olivia Wilson (nuwe PB)

Seuns o19

  • 1ste – Quinn Koekemoer

Hoërskool Durbanville word ook aangewys om die WP in die Hoërskole kategorie tydens die Interprovinsiale Kampioenskap in Oudtshoorn te verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal