)
Vakature – HoĆ«rskool Witteberg

Vakature. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem beskik oor ‘n vakature vir ‘n gekwalifiseerde onderwyser. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Witteberg na die landsfinaal

ATKV Redenaars. HoĆ«rskool Witteberg se redenaars het hul staal gewys by die onlangse ATKV-Redenaars Semifinaal met indrukwekkende uitslae. Sewe leerders het deurgedring na die lands-finaal wat op 12 en 13…

Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal – HoĆ«rskool Witteberg

Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se o/15A- en Eerste Netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal in Bloemfontein. Die 0/19AĀ  Netbalspan se uitslae:Ā  Wen…

ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell

  ATKV Redenaars. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het briljant presteer by die eerste rondte van die ATKV Redenaars kompetisie. Dit het op 1 en 2 Mei…

SAOU Raadslid – HoĆ«rskool Witteberg

SAOU Raadslid. Mnr H Oosthuizen, Skoolhoof van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, is tydens ‘n demokratiese verkiesingsproses tot raadslid van die PUR, Drakensbergkring verkies. Daar bestaan geen twyfel dat hy die…