Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o/15A- en Eerste Netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal in Bloemfontein.
Die 0/19A Netbalspan se uitslae:
- Wen teen Wilgerivier 24 – 21
- Wen teen Landoudal 22 – 16
- Verloor teen Hoër Meisieskool Oranje 8 – 3
- Wen teen Teto 20 – 15
- Semi-finaal: verloor teen Hoërskool Jim Fouche16 – 46
- Witteberg speel uit vir derde of vierde posisie teen BVHS en wen 29 – 28.
- Witteberg se eerstespan eindig 3de in die Vrystaat.
- Wen teen Hoërskool Sasolburg 25-5
- Wen teen Hoërskool Goudveld 25-8
- Verloor teen Hoër Meisieskool Oranje 12-19
- Wen teen Hoërskool Bothaville 21-9
- Verloor teen Hoërskool Sentraal en Jim Fouché.
- Witteberg se 0.15A Netbalspan eindig vierde in die Vrystaat.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf









