Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal – Hoërskool Witteberg
Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o/15A- en Eerste Netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal in Bloemfontein. Die 0/19A Netbalspan se uitslae: Wen…








