ATKV Redenaars. Hoërskool Witteberg se redenaars het hul staal gewys by die onlangse ATKV-Redenaars Semifinaal met indrukwekkende uitslae. Sewe leerders het deurgedring na die lands-finaal wat op 12 en 13 Augustus by ATKV-Klein Kariba plaasvind.
Die ATKV Redenaars finaliste is:
- Laura Shepherd
- Heleen van Pletzen
- Emma van Aarde
- Jemma Shepherd
- Rhoné Naudé
- Heiken Venter
- Leonelle van Niekerk.









