)
ATKV Redenaars – Hoërskool Witteberg na die landsfinaal

ATKV Redenaars. Hoërskool Witteberg se redenaars het hul staal gewys by die onlangse ATKV-Redenaars Semifinaal met indrukwekkende uitslae. Sewe leerders het deurgedring na die lands-finaal wat op 12 en 13…

ATKV Redenaars Landsfinaal – Hoërskool Witteberg onder Top 10

ATKV Redenaars Landsfinaal. Hoërskool Witteberg is trots op vyf van sy leerders wat Witteberg by die ATKV Redenaars Landsfinaal gaan verteenwoordig. Dit word by ATKV Goudini Spa aangebied. Na afloop…