Well Done Function 2024 – HoĆ«rskool Witteberg
Well Done Function 2024. HoĆ«rskool Witteberg is uiters trots op hul Top 3 Matriekpresteerders van 2024 se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen! Hierdie leerders het uitmuntende uitslae behaal en is tydens die…
ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Witteberg na die landsfinaal
ATKV Redenaars. HoĆ«rskool Witteberg se redenaars het hul staal gewys by die onlangse ATKV-Redenaars Semifinaal met indrukwekkende uitslae. Sewe leerders het deurgedring na die lands-finaal wat op 12 en 13…
AGN stapkompetisie – HoĆ«rskool Witteberg leerders presteer
AGN stapkompetisie. Drie leerders van HoĆ«rskool Witteberg, Laura Shepherd, Jemma Shepherd en Zanri Pelser, het aan die AGN Stapkompetitisie deelgeneem. Die kompetisie is in Pretoria by TUKS aangebied. Meer skolenuus:…
ATKV Redenaars Landsfinaal – HoĆ«rskool Witteberg onder Top 10
ATKV Redenaars Landsfinaal. HoĆ«rskool Witteberg is trots op vyf van sy leerders wat Witteberg by die ATKV Redenaars Landsfinaal gaan verteenwoordig. Dit word by ATKV Goudini Spa aangebied. Na afloop…









