AGN stapkompetisie. Drie leerders van Hoërskool Witteberg, Laura Shepherd, Jemma Shepherd en Zanri Pelser, het aan die AGN Stapkompetitisie deelgeneem. Die kompetisie is in Pretoria by TUKS aangebied.
- Die Wittebergers het die volgende prestasies los gestap:
- Laura het aan die 10km item deelgeneem in `n tyd van 58:19. Hierdie prestasie is ook `n nuwe Witteberg-rekord.
- Jemma en Zanri het aan die 5km deelgeneem. Jemma eindig derde in haar ouderdomsgroep en Zanri eindig vyfde.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf