AGN stapkompetisie – Hoërskool Witteberg leerders presteer
AGN stapkompetisie. Drie leerders van Hoërskool Witteberg, Laura Shepherd, Jemma Shepherd en Zanri Pelser, het aan die AGN Stapkompetitisie deelgeneem. Die kompetisie is in Pretoria by TUKS aangebied. Meer skolenuus:…
ATKV Redenaars Landsfinaal – Hoërskool Witteberg onder Top 10
ATKV Redenaars Landsfinaal. Hoërskool Witteberg is trots op vyf van sy leerders wat Witteberg by die ATKV Redenaars Landsfinaal gaan verteenwoordig. Dit word by ATKV Goudini Spa aangebied. Na afloop…








