SAOU Raadslid. Mnr H Oosthuizen, Skoolhoof van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is tydens ‘n demokratiese verkiesingsproses tot raadslid van die PUR, Drakensbergkring verkies.
Daar bestaan geen twyfel dat hy die regte van lede met die nodige erns en integriteit sal bejeën. Voorspoed met die vervulling van hierdie belangrike taak word Mnr Oosthuizen toegewens.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








