)

Nasionale Vrouekrieket – Hoër Meisieskool Oranje

Nasionale Vrouekrieket. Miané Smit, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is vir ‘n 3de keer vanjaar vir ‘n nasionale vrouekrieketspan gekies. Miané se vordering in krieket: SA o.19’s, SA Opkomend en nou ook SA Skole!

Sy het ook verlede week vir die Vrystaat o.19’s in die nasionale toernooi in Kaapstad ‘n kolfgemiddeld van 34.6 gehandhaaf. Haar hoogste telling was 69 nie uit nie, van slegs 30 balle.

Mianè het ook 51 lopies teen die aangeteken en in totaal ses paaltjies in die toernooi platgetrek!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal