)

Wes-Kaap skole netbal – Hoërskool Strand leerders presteer

Wes-Kaap skole netbal. Twee leerders van Hoërskool Strand, Caydi Fortein en Larné Arendse is gekies om Wes-Kaap skole netbal o.15spanne te verteenwoordig.

  • Caydi Fortein is gekies vir die Wes-Kaap se o.15-netbalspan.  Sy gaan die Wes-Kaap by die SASN-kampioenskappe vanaf  17 tot 21 Junie verteenwoordig.
  • Larné Arendse is vir die o.15-Kaapse SASN-kampioenskappe gekies. Sy gaan hierdie span by die interdistriktoernooi vanaf 3 tot 6 Julie in Riversdal verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal