Voortrekkers. Vyf Graad 12 leerders van Hoërskool Linden het hulle teoretiese President Verkenners eksamen suksesvol afgelê. Hierdie leerders gaan ook die President Verkennerkamp bywoon gedurende die Julie vakansie.
- Simone Hill
- Vanda Strydom
- David Pringle
- Jan Strydom
- Stephan Botha
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf