Gauteng Landloop Kampioenskappe. Twee leerders vanHoërskool Linden, Mia van der Poel (Dogters o.14) en Willem du Plooy (Seuns o.15) het afgelope Saterdag, as deel van die D10-landloopspan aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem.
Die Kampioenskappe het by Hoërskool Die Anker in Brakpan plaasgevind, waar Mia ‘n algehele 36ste-plek onder bykans 80 atlete verower het. Willem eindig in sy afdeling in ‘n ongelooflike algehele 11de-plek!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
11de plek
Become a Sponsor








