)

Gauteng-krieketspanne – Hoërskool Linden blink uit

Gauteng-krieketspanne. Hoërskool Linden se kriekethelde blink uit! 🏏

Drie trotse Lindeniete het van 4 – 7 Desember Hoërskool Linden verteenwoordig as deel van die Gauteng-krieketspanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe:

  • Miané Oosthuyzen (o.15 Geelspan)
  • Jeanri van Schalkwyk (o.15 Blouspan)
  • Tyler Mncube (o.15 Groenspan)

Hierdie drie kranige spelers het die skool en provinsie se naam met trots hoog gehou in wedstryde teen KwaZulu-Natal, Noordwes en Gauteng-Noord.

  • Miané en haar span het ná ’n spannende stryd net-net in die finaal verloor.
  • Tyler en sy span het ’n puik 4de plek behaal.
  • Jeanri en haar span het sterk geëindig in die 6de plek.

Jeanri het boonop tydens die toernooi die tweede meeste lopies van alle deelnemers aangeteken – ’n uitmuntende prestasie!

Welgedaan! Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle en die manier waarop julle Hoërskool Linden se naam laat skitter het. 🌟

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://linden.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal