)
Tennisfenomeen Mia de Wet – Bergsig Akademie

Tennisfenomeen Mia de Wet – Die gange van Bergsig Akademie en die strate van Rustenburg bruis van trots. Dit gaan alles oor ’n 14-jarige tennisfenomeen, Mia de Wet, met ’n…

Gauteng-krieketspanne – Hoërskool Linden blink uit

Gauteng-krieketspanne. Hoërskool Linden se kriekethelde blink uit! 🏏 Drie trotse Lindeniete het van 4 – 7 Desember Hoërskool Linden verteenwoordig as deel van die Gauteng-krieketspanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe: Hierdie…

SA-Skole Tennistoernooi – Hoërskool Vryburg

SA-Skole Tennistoernooi. Divan Reinecke, tennisspeler van Hoërskool Vryburg, is gekies om deel te neem aan die SA-Skole Tennistoernooi waar hy Noordwes trots sal verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://vryburg.co.za Foto verskaf

Noordwes-hokkieliga gewen deur seuns hokkiespan van Tokkies

Die o/13A-hokkiespan (seuns) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die Noordwesligawenners.