SA-Skole Tennistoernooi. Divan Reinecke, tennisspeler van Hoërskool Vryburg, is gekies om deel te neem aan die SA-Skole Tennistoernooi waar hy Noordwes trots sal verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen, Boksburg benodig ‘n buite-afrigter vir rugby. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.egjansen.co.za/
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf