)
Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché terug op wenpad

Skole Krieket. Jim Fouché se eerste span behaal oortuigende oorwinning. Die eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché het Saterdag, 14 Februarie, ’n klinkende oorwinning van 169 lopies oor Hoërskool Bethlehem…

Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché kraai koning teen Witteberg

Skole krieket. 🏏JF se eerste krieketspan oorheers Witteberg in reënverstoorde skole krieket kragmeting. Hoërskool Jim Fouché (Bloemfontein) se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 74 lopies behaal teen Hoërskool…

Skole Krieket – Hoërskool Driehoek teen Hoërskool Dr Malan

Skole Krieket. 🏏 Krieketkampioene! Hoërskool Driehoek se o.14-span behaal oorwinning teen Dr. Malan. Op 26 Augustus het die o.14-krieketspan van Hoërskool Driehoek, Vanderbijlpark, ’n uitmuntende vertoning gelewer teen Hoërskool Dr.…

Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Hoërskool Jim Fouché

Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19A dogters krieketspan het teen Hoërskool Jim Fouché se o.19A dogters krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd gespeel. Sentraal se span het met 68…

Johnny Waite T20 Krieket – Hoërskool Noordheuwel

Johnny Waite T20 Krieket. Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, beleef weer ‘n goeie week op die krieketveld, ondanks die reën en ongure weer. Die seuns speel ook hulle laaste rondte Johnny Waite…

Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Diamantveld

Skole Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het verras deur Hoërskool Diamantveld van Upington met 19 lopies te wen. JF teken 89/10 aan waarna hulle Diamantveld uitboul vir 70…

Skole Krieket – Paul Roos Gimnasium teen Wynberg Boys’ High

Skole Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se krieketspanne het die afgelope naweek in skole krieket wedstryde kragte gemeet teen Wynberg Boys’ High School se spanne. Uitslae en prestasies behaal: In…

Skole Krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Skolekrieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul skole krieket wedstryd teen Hoërskool Goudveld van Welkom oortuigend gewen. Ruan Heunis met 94 lopies, Joel Coetzee (71) en Paul Naude (51 nie uit…

Skole krieket – Hoërskool Duineveld teen Hoërskool Kalahari

Skole krieket. Twee van Hoërskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van Hoërskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde. 1ste Kriektspan Kalahari wen die loot en besluit om…

Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Witteberg

Skole krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het Saterdag ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem gespeel. JF het die wedstryd met 79 lopies gewen. Dit wasvir…

Skole krieket – Hoërskool Swartland teen Augsburg Gimnasium

Skole krieket. Hoërskool Swartland van Malmesbury se eerste krieketspan het Saterdag, 18 Januarie, teen Augsburg Gimnasium gespeel. Swartland het die gasheer beperk tot 67 lopies met briljante boulwerk deur Du…

Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Landboudal Boere

Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.15 B krieketspan het Landboudal Boere se o.15A krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd die stryd aangesê. Die Tralies het die wedstryd met 16…

Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Goudveld

Skole Krieket. Die Eerste krieketspanne van Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Goudveld het teen mekaar gespeel in ‘n 50 beurt skole krieket wedstryd. Hoërskool Fichardtpark het die loot gewen en besluit…

Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark o.15A teen Duineveld

Skole Krieket. Hoërskool Fichardtpark se o.15A krieketspan het gister, 11 Oktober die o.15A toerspan van Hoërskool Duineveld, Upington, ontvang. Fichies boul eerste. Beste boulers: Fichies beperk Velties tot 72 almal…

Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Fichardtpark

Skole Krieket. In die skole krieket wedstryd, Krieketstryd van die Suide, tussen die twee Bloemfontein skole, Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Fichardtpark, het JF se eerste krieketspan Hoërskool Fichardtpark met…

Skole krieket – Welkom Gimnasium teen Sentraal

Skole krieket. Welkom Gimnasium se eerste krieketspan het kragte gemeet teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Welkom Gimnasium uitslae: behaal 235 vir 10 paaltjies Kolwers: Boulers: Hoërskool Sentraal: behaal 96 vir…

Skole Krieket – Grey Kollege

Skole Krieket. Foto: Michael Niewoudt 50 (72) en Albert Liebenberg 51 (81). Grey Kollege se krieketspanne het teen verskeie skole gespeel tydens skole krieket wedstryde in die skoolvakansie. O.19A Span…

Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark

Skole Krieket. Hoërskool Fichardtpark se o.15A-krieketspan het die afgelope naweek teen Grey Kollege, gedurende skole krieket se voorseisoen wedstryde, gekompeteer. Vrydag het hulle ‘n T20 wedstryd gespeel en Saterdag ‘n…

Skole Krieket – Bergsig Akademie beweeg

Skole Krieket. Bergsig Akademie, Rustenburg, se krieket is aan die beweeg! Hiermee die uitslae van die afgelope week se skole krieket wedstryde van Bergsig 0/15 sowel as hul eerstespan. Bergsig…

Skole krieket – Laer Volkskool Graaff-Reinet skitter

Skole krieket. Laer Volkskool, Graaff-Reinet se o.11 krieketspan het Donderdag, 29 Februarie, ‘n opwindende krieketwedstryd gespeel. Hierdie spannetjie het met ‘n massiewe 116 lopies as oorwinnaars oor die Vuurvliegies krieketspan…

Skole krieket – Hoërskool Strand presteer

Skole krieket. Verlede week het Hoërskool Strand se eerste krieketspan drie Skole krieket wedstryde gespeel en uitstekend presteer. Woensdag het Strand by Hoërskool Hottentots-Holland gaan besoek aflê en hul wedstryd…

Skole krieket – Hoërskool Witteberg vs BVHS

Skole krieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, en Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek kragte gemeet in ‘n 50-boulbeurte skole krieket wedstryd. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste…

Skole krieket – Hoërskool Fichardtpark vs St Dominics

Skole krieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se 1ste krieketspan het ‘n skole krieket wedstryd gespeel teen die 1ste span van St Domominics, Welkom. Fichies het die loot gewen en het besluit…

Skole Krieket – Hoërskool Strand vs Parel Vallei

Skole Krieket. Hoërskool Strand se 1ste krieketspan en o.15A span het in skole krieket wedstryde teen Hoërskool Parel Vallei gespeel. 1ste Span Parel Vallei se 1ste span het eerste gekolf…

Skole Krieket – Grey Kollege vs Sand du Plessis

Skole Krieket. Grey Kollege se o.19 4de krieketspan het ‘n goeie T20 skole krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Sand du Plessis se o.19 2de span. Uitslae: Grey se beste spelers:…

Skole krieket – Hoër Jongenskool Paarl vs Paul Roos Gimnasium

Skole krieket. Hoër Jongenskool Paarl se O.15B krieketspan het ‘n skole krieket wedstryd teen die o.15B krieketspan van Paul Roos Gimnasium gespeel. HJS verloor die loot en PRG besluit om…

Skole krieket – Hoërskool Upington vs Hoërskool Duineveld

Skole krieket. Hoërskool Upington het in ‘n skole krieket wedstryd die span van Hoërskool Duineveld aangedurf. Uppies het eerste gekolf en word almal uitgehaal vir 99 lopies. Upington se beste…

Skole krieket – Hoërskool Bredasdorp vs Curro Hermanus

Skole krieket. Hoërskool Bredasdorp se o.15-krieketspan het gister, 8 Februarie, ‘n skole krieket wedstryd op Hermanus teen Curro Hermanus gespeel. Bredasdorp kolf eerste en teken 113 lopies in 25 boulbeurte…

Skole krieket – Hoërskool Bultfontein vs Welkom Gimnasium

Skole krieket. Hoërskool Bultfontein het ‘n baie suksesvolle skole krieket wedstryd gespeel teen Welkom Gimnasium. Die manne van Bulties se 1ste krieketspan het Welkom Gimnasium se 2de krieketspan met 5…

Skole Krieket – Hoërskool Swartland vs Wesbank Sekondêr

Skole Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se o.15A-krieketspan het Dinsdagmiddag ‘n T20 skole krieket wedstryd teen Wesbank Sekondêr gespeel. Swartland kolf eerste in die krieket wedstryd en teken ‘n reuse 191…

Skole Krieket – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Hopefield

Skole Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se O/19B krieketspan het in ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Hopefield se O/19B span gespeel. Die Rockies het ‘n uitstekende dag op die krieketveld…

Skole Krieket – Grey Kollege presteer

Skole Krieket. Grey Kollege se krieketspanne het die volgende prestasies behaal tydens skole krieket wedstryde: Grey Kollege o.14B Grey Kollege o17A Grey Kollege o.19A Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Skole Krieket – Hoërskool Lichtenburg vs Hoërskool Schoonspruit

Skole Krieket. Hoërskool Lichtenburg se Tweede Dogters krieketspan het Hoërskool Schoonspruit die stryd aangesê in ‘n skole krieket wedstryd. Hoërskool Schoonspruit het die loot gewen en gekies om eerste te…

Skole Krieket – Hoërskool Garsfontein vs Bishop Wordsworth

Skole Krieket. In ‘n skole krieket wedstryd het Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se 1B GarsieYsbere ‘n wedstryd gespeel teen Bishop Wordsworth’s School van Salisbury, Wiltshire. GarsieYsbere het uitstekende krieket gespeel en…

Skole Krieket – Hoër Volkskool Potchefstroom leerder skitter

Skole Krieket. Die spreekwoord sê ‘klein botteltjie, groot gif’. Dit is ook waar van ‘n Graad 8-leerder, Johnathan Vermaak. Jonathan is tydens Volkies Potch se o.15B-span se skole krieket toer…

Skole Krieket – Hoërskool Pietersburg spanne presteer

Skole Krieket. Tydens die Desember vakansie het ‘n paar van Hoërskool Pietersburg se krieketseuns deelgeneem aan skole krieket by die Nasionale – en Streektoernooie. Die wedstryde het reg oor die…