Skole Krieket. Hoërskool Lichtenburg se Tweede Dogters krieketspan het Hoërskool Schoonspruit die stryd aangesê in ‘n skole krieket wedstryd.
Hoërskool Schoonspruit het die loot gewen en gekies om eerste te boul.
Lichtenburg het 165 lopies in 20 beurte aangeteken. in Hoërskool Schoonspruit se kolfbeurt is almal uit vir 64 lopies.
- Lichtenburg se beste kolwer was Zainib Ismail met 41 lopies van 47 balle, nie uit nie.
- Hul beste bouler was Vianca de Franka. Sy het in slegs drie beurte drie paaltjies vir agt lopies laat kantel.
- MOM – Anita Ackerman.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf