Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter
Interskole Boogskiet. 🏹 Hoërskool Lichtenburg skiet hoog! Hoërskool Lichtenburg het Saterdag, 9 Mei, hul debuut gemaak by die Rustenburg Hoërskool Interskolekompetisie. Vyf dapper skuts het die skool verteenwoordig en hul…
Prysuitdeling 2024 – Hoërskool Lichtenburg
Prysuitdeling 2024. Tydens Hoërskool Lichtenburg se Prysuitdeling 2024 gisteraand, is leerders beloon vir prestasies behaal in 2024. Algeheel veelsydigste leerders vir 2024: Veelsydigste kultuur leerders vir 2024 Veelsydigste sportseun en…
VLR 2024 – Hoërskool Lichtenburg
VLR 2024. Hoërskool Lichtenburg het hul VLR lede gekies en stel hiermee hul lede van grade 9, 10 en 11 voor. Graad 11 VLR Dogters: Seuns: Graad 10 VLR Dogters:…
North West Sports Awards – Lichtenburg High School
North West Sports Awards. Huge congrats to South Africa’s No.2 ranked men’s wheelchair tennis player, Leon Els. Leon has been crowned 2023 Sportsman of the Year with a disability at…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Lichtenburg
Hoofleiers 2024. hoërskool Lichtenburg het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://lichies.co.za/ Foto verskaf
Noordwes Fast5 Netbal – Hoërskool Lichtenburg presteer
Noordwes Fast5 Netbal. Hoërskool Lichtenburg Fast5 se o/17A en o/15A netbalspanne het aan die Noordwes Fast5 Netbal Kampioenskappe deelgeneem. Die o/17A’s eindig derde in Noordwes en gaan deur na SA…
Skole Krieket – Hoërskool Lichtenburg vs Hoërskool Schoonspruit
Skole Krieket. Hoërskool Lichtenburg se Tweede Dogters krieketspan het Hoërskool Schoonspruit die stryd aangesê in ‘n skole krieket wedstryd. Hoërskool Schoonspruit het die loot gewen en gekies om eerste te…
Matriek 2017 – Toppresteerders!
Hoërskool Lichtenburg wens die onderstaande Matrieks van 2017 baie geluk met hul prestasies. Ons is
Hoërskool Lichtenburg maak skoonskip
Die Hoërskool Lichtenburg maak skoonskop in Luiperds groot skole-rugbyliga. Hoërskool Lichtenburg











