)

Noordwes Fast5 Netbal – Hoërskool Lichtenburg presteer

Noordwes Fast5 Netbal. Hoërskool Lichtenburg Fast5 se o/17A en o/15A netbalspanne het aan die Noordwes Fast5 Netbal Kampioenskappe deelgeneem.

Die o/17A’s eindig derde in Noordwes en gaan deur na SA Fast 5 kampioenskappe. Dit vind plaas vanaf 1 to 3 Oktober, te Hoërskool Florida.

o/17A’s Uitslae:

  • Wen teen Lebone 10 – 9: MOM Njabula Mdluli
  • Wen teen Schoonspruit 22-17 – MOM Lois Lottering
  • Verloor teen Bergsig 15-20 – MOM Natalie Zitha
  • Semi-finaal vir posisie 1-4 : Verloor teen Gimmies 7-30
  • Speel vir posisie 3 en 4: Wen teen Vryburg 29-14 – MOM Michaela du Plessis

o/15A’s Uitslae

  • Verloor teen Bergsig 12-24 – MOM Lydie Wessels
  • Verloor teen Schoonspruit 16-18 – MOM Karlienke Coetzee
  • Wen teen Lobone 26-2 – MOM Almal
  • Speel vir posisie 5 en 6: Wen teen Rabone 20-4 – MOM Almal
  • Eindig 5de in Noordwes.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.lichies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal