)

You are sponsoring

Noordwes Fast5 Netbal - Hoërskool Lichtenburg presteer

Noordwes Fast5 Netbal. Hoërskool Lichtenburg Fast5 se o/17A en o/15A netbalspanne het aan die Noordwes Fast5 Netbal Kampioenskappe deelgeneem. Die o/17A’s eindig derde in Noordwes en gaan deur na SA…