Die Hoërskool Lichtenburg maak skoonskop in Luiperds groot skole-rugbyliga. Hoërskool Lichtenburg het ‘n besonderse goeie 2017 rugbyseisoen beleef. Ons seuns het 6 uit die moontlike 10 Groot Skole Luiperds Rugby Ligas gewen.
Die spanne wat as kampioene geëindig het was die Eerstespan, Tweedespan, Derdespan, Vierdespan, o/14 A en die 0/14B. Liggies is baie trots op hul rugbyspanne.