)

Debatkompetisie – Erries dink op hul voete

Debatkompetisie. Die Erries het vanjaar weer aan die Dink-of-Sink debatkompetisie (‘n onvoorbereide debatkompetisie) deelgeneem te Hoërskool Montana en pragtig presteer. Daar is onder meer meegeding teen Afrikaanse Hoër Seunskool, Afrikaanse Hoër Meisieskool, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Menlopark, Hoërskool Nelspruit, en dies meer.

Die junior-spanne se uitslae (uit 32 spanne) was as volg:

  • An-Euné van Niekerk
  • Mia van Deventer
  • Karli van Schalkwyk behaal ‘n skitterende vierde plek
  • Aletha Kloppers
  • Kerené du Toit
  • Luché Greyling eindig dertiend
  • Lidmari Sheppard, Franco Gibbens en Joshua du Toit spog met ‘n vyftiende plek.

Die senior-spanne se uitslae (uit 32 spanne) was as volg:

  • Zané du Plessis
  • Mienke Cloete
  • Isabelle Moussier eindig agtste
  • Johan Strauss
  • JF Möller
  • Isabella Burgers eindig vyftiende
  • Ruan Grobler
  • Wianke Cloete
  • Bea Niemand eindig sewentiende
  • Deléne Arnoldi, Jan-Maarten van Schalkwyn en John-Pierre van Rooyen druk ook hul stempel af en eindig vyf-en-twintigste
Foto vlnr voor: Karli van Schalkwyk, An-Euné van Niekerk, Aletha Kloppers en Kerené du Toit
Agter: Joshua du Toit, Mia van Deventer, Luché Greyling en Franco Gibbens

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal