Skole Krieket. Grey Kollege se o.19 4de krieketspan het ‘n goeie T20 skole krieket wedstryd gespeel teen HoĆ«rskool Sand du Plessis se o.19 2de span.
Uitslae:
- Grey Kollege: 203/3
- Sand du Plessis: 85/10
Grey se beste spelers:
- Lubertus van Rijswijk. Batting 91*(44).
- Jaden Geldenhuys. Bowling 4-11
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.zaāā
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf