Skole-krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark teen Sand du Plessis
Skole-Krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark se 2de skole-krieketspan het Saterdag ’n kragtige vertoning gelewer tydens n skole-krieketspanne wedstryd. Fichies het teen Hoërskool Sand du Plessis se 1ste skole-krieketspan gespeel. Fichies het…
Skole Krieket – Grey Kollege vs Sand du Plessis
Skole Krieket. Grey Kollege se o.19 4de krieketspan het ‘n goeie T20 skole krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Sand du Plessis se o.19 2de span. Uitslae: Grey se beste spelers:…









