Skole Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het verras deur Hoërskool Diamantveld van Upington met 19 lopies te wen. JF teken 89/10 aan waarna hulle Diamantveld uitboul vir 70 lopies.
JF se beste kolwers:
- Franco de Necker 32 n.u.n.
- Cobus Wilken 23
JF se beste boulers:
- Jarreth Scott 3 vir 11
- Cobus Wilken 2 vir 11
Johan van Dyk, Adrian de Necker en Christiaan Odendaal het elk 1 paaltjie geneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









