Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché kraai koning teen Witteberg
Skole krieket. 🏏JF se eerste krieketspan oorheers Witteberg in reënverstoorde skole krieket kragmeting. Hoërskool Jim Fouché (Bloemfontein) se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 74 lopies behaal teen Hoërskool…
Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Diamantveld
Skole Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het verras deur Hoërskool Diamantveld van Upington met 19 lopies te wen. JF teken 89/10 aan waarna hulle Diamantveld uitboul vir 70…
Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Witteberg
Skole krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het Saterdag ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem gespeel. JF het die wedstryd met 79 lopies gewen. Dit wasvir…
Punt Krieketfees – Hoërskool Jim Fouché
Punt Krieketfees. Foto: Adrian de Necker en Cobus Wilken Hoërskool Jim Fouché se 1ste krieketspan maak dit 3 uit 3 op hul Suid-Kaap toer se Punt Krieketfees. Hoogtepunte: JF se…












