Skole krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het Saterdag ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem gespeel. JF het die wedstryd met 79 lopies gewen. Dit wasvir Jim Fouché ‘n groot lekkerte toe die graad 8’s van 2025 hul tydens die wedstryd ondersteun het.
JF se beste kolwers:
- Franco de Necker: 90 lopies
- Ruan Kleyn: 32 lopies
- Benco Olivier: 30 lopies
JF se beste boulers:
- Johan van Dyk: 2 paaltjies van 22 balle
- Cobus Wilken: 2 van 49 balle
- Christiaan du Toit: 1 van 9 balle
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









