)

Finsbury krieketliga – Hoërskool Nelspruit teen Waterkloof

Finsbury krieketliga. Die Finsbury krieketliga het Vrydag, 17 Januarie, afgeskop met Hoërskool Nelspruit se eerstespan wat hul eerste tuiswedstryd teen Hoërskool Waterkloof van Pretoria gespeel het.
NHS se kaptein, Vaughn van Zyl, het die loot gewen en besluit om Waterkloof eerste te laat kolf. Waterkloof is beperk tot 180 lopies, danksy Safwaan Miller (4vir34), Gerdu van Eden (3 vir 18), asook uitstekende veldwerk deur die tuisspan.

In hul kolfbeurt het NHS egter gesukkel om die teiken te bereik en het uiteindelik 42 lopies benodig vir ‘n oorwinning. John Duncan het met 37 lopies van 53 balle uitgeblink as die beste kolwer vir die Nelspruit.

Met die geleentheid het Jason Knoetze en Luan Siebrits ook hul eerstespan-pette met trots ontvang.

Liam Pringle en Vaughn van Zyl

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal