Eerste tweekampliga van 2025. Sestien Framesby-atlete het aan die eerste tweekampliga van 2025 deelgeneem. As gevolg van die interhuis wat Maandag plaasvind, het baie atlete besluit om eerder te rus en nie deel te neem nie.
Hoërskool Framesby het twee eerste plekke, twee tweede plekke en vier derde plekke verower.
Individuele plekke is as volg:
Eerste plekke:
- Minette van Zyl (do.17)
- Zané Jubber (Junior Dames)
Tweede plekke:
- Jaco Strydom ( so.19)
- Charl Geissler (so.15)
Derde plekke:
- Hanré Vermaak (so.15)
- Christian Theron (so.17)
- Kylie Klaasen (do.19)
- Elmé Vermaak (do.17)
Vierde plek:
- Mari Geissler (do.19)
Sesde plekke:
- Logan Jubber (so.15)
- Jemima Oostuizen (do.17)
Sewende plekke:
- Luhann Sprong (so.19)
- Carel Fourie (so.17)
- Connor Bird (so.15)
Agtste plek:
- Janco Faber (so.19)
Negende plek:
- Kyle Barker (so.19)
Baie geluk aan die atlete wat die seisoen op ‘n hoë noot begin het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








