)
Oos-Kaap Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Framesby

Oos-Kaap Swemkampioenskappe. Veertien swemmers van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Swemkampioenskappe deelgeneem. Al die swemmers het in een of meer items hul tye verbeter. Framesby…

Eerste tweekampliga van 2025 – HoĆ«rskool Framesby

Eerste tweekampliga van 2025. Sestien Framesby-atlete het aan die eerste tweekampliga van 2025 deelgeneem. As gevolg van die interhuis wat Maandag plaasvind, het baie atlete besluit om eerder te rus…

A-liga swemgala – HoĆ«rskool Framesby

A-liga swemgala. Drie swemmers van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het in die A-liga swemgala die afgelope naweek deelgeneem en het skitterend geswem en uitgeblink in die swembad. Hulle behaal die volgende…

WOW Spelfees – HoĆ«rskool Framesby

WOW Spelfees. Minette van Zyl, graad 8 leerder van HoĆ«rskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) het tydens die Sanlam WOW spelfees uitstekend gevaar. Daar was tot dusver 3 rondtes. Minette is…