Oos-Kaap Swemkampioenskappe. Veertien swemmers van Hoërskool Framesby, Gqeberha, het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Swemkampioenskappe deelgeneem. Al die swemmers het in een of meer items hul tye verbeter.
Framesby se swemspan verower die volgende medaljes: goud: 8, silwer:10 en brons:4
Die medaljewenners:
Carl Andrews (o.16 Seuns)
- Goud – 50m Rugslag; 200m “Individual Medley”; • 100m Rugslag
- Silwer – 200m Vryslag; 100m Vryslag; 50m Vryslag
- Brons – 50m Vlinderslag
Lienke Els (o.16 Dogters)
- Goud – 50m Borsslag
- Silwer – 50m Vryslag
- Brons – 100m Vryslag
Minette van Zyl (o.15 Dogters)
- Goud – 50m Borsslag; 200m Vryslag; 100m Vlinderslag; 100m Borsslag
- Silwer – 50m Rugslag; 50m Vlinderslag 50m Vryslag; 100m Vryslag
Mia Strydom (o/14 Dogters)
- Silver – 50m Rugslag; 400m Vryslag;
- Brons – 200m Vryslag
Christiaan Theron (o/15 Seuns)
- Brons – 50m Vryslag

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








