Oos-Kaap Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Framesby
Oos-Kaap Swemkampioenskappe. Veertien swemmers van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Swemkampioenskappe deelgeneem. Al die swemmers het in een of meer items hul tye verbeter. Framesby…









