)
Suid-Afrikaanse Swemspan – Hoërskool Framesby se trots

Suid-Afrikaanse Swemspan. André Strydom, ’n graad 8-leerder van Hoërskool Framesby, is met groot trots gekies vir die Suid-Afrikaanse swemspan in sy ouderdomsgroep. Hy sal van 6 tot 7 Junie 2026…

Flinkdinkers kompetisie – Hoërskool Framesby presteer

Flinkdink kompetisie. Flinkdinkerskompetisie is ’n hoogtepunt van spanwerk en talent. Hoërskool Framesby, Gqeberha, se Flinkdinkers-kompetisie, wat Dinsdag, 17 Maart, plaasgevind het, was ’n groot sukses en het die gees van…

Eden Mini 2 Tennistoernooi – Hoërskool Framesby uiters trots

Eden Mini 2 Tennistoernooi. Hoërskool Framesby, Gqeberha, is uiters trots op hul tennis-kampioen, Eben Peens. Hy het die afgelope naweek die Eden Mini 2 Tennistoernooi gewen. Eben het deurgaans uitstekende…

Coastal Interhoër-Byeenkoms – Hoërskool Framesby staan uit

Coastal Interhoër Byeenkoms – Op 21 Februarie 2026 het Hoërskool Framesby die gasheerrol vervul vir die jaarlikse Coastal Interhoër-byeenkoms. Hoërskole soos Pearson, Nico Malan, Brandwag, Grey, Victoria Park en DF…

PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Framesby blink uit

PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Framesby het tydens die PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms, wat op 6 en 7 Februarie 2026 by die Nelson Mandela Universiteit plaasgevind het, uitstekende prestasies gelewer. ’n Sterk groep van…

First Choice 15km Wedloop – Hoërskool Framesby

First Choice 15km Wedloop – Hoërskool Framesby is baie trots op die tweelingsusters Kylie en Chloe Vermaak. Hulle het op 3 Januarie deelgeneem aan die First Choice 15km landloop Wedloop…

OP-Atletiektoekennings 2025 – Hoërskool Framesby presteer

OP-Atletiektoekennings 2025. Tydens die OP-Atletiektoekenningsaand 2025, wat op 21 November plaasgevind het, het Hoërskool Framesby se atlete hul merkwaardige talent en toewyding bevestig deur verskeie trofees en toekennings te verower.…

Nasionale Dink of Sink – Hoërskool Framesby redeneer skerp

Nasionale Dink of Sink. Met passie, vasberadenheid en skerp redenasie het Framesby se junior debatspan – Minette van Zyl, Jemima Oosthuizen en Jani van Heerden – hul stemme laat hoor…

SA Internasionale jaggeweerskietkompetisie – Hoërskool Framesby

SA Internasionale jaggeweerskietkompetisie. 🎯 Skietster van Framesby blink uit op nasionale verhoog. Hoërskool Framesby in Gqeberha kan met trots hul leerder, Ineke van Zyl, gelukwens met haar uitsonderlike deelname aan…

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – Hoërskool Framesby

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – Drie leerders van Hoërskool Framesby, Gqeberha se skaaksterre het deelgeneem aan die Oos-Kaap skaakstreekstoernooi. Dit het plaasgevind van 9 tot 12 Julie in Dikeni. Hulle het…

Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 – Hoërskool Framesby

Battle Boards Skaakkampioenskap 2025. Sewe skaakspelers van Hoërskool Framesby het Saterdag, 31 Mei, aan die Provinsiale Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 deelgeneem. Nege provinsies het by die kompetisie meegeding.…

Landloopliga 1- Hoërskool Framesby atlete presteer

Landloopliga 1. Sowat 60 Framesby leerders het aan die landloopliga 1 by Hoërskool Andrew Rabie, Gqeberha, deelgeneem. Framesby het, soos altyd, uitstekend gevaar. Framesby se atlete het drie van die…

Kearsney Easter Rugby Festival – Framesby vs Dr EG Jansen

Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: EG Jansen scrumhalf Joseph Diesel in the game against Framesby at the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 3 – Match 3 Hoërskool Dr EG Jansen…

Binnenshuis Krieket Interprovinsiale Toernooi- Hoërskool Framesby

Binnenshuis Krieket Interprovinsiale Toernooi. Lise-Mari Kemp, Graad 9 leerder van Hoërskool Framesby, het die afgelope vakansie aan die Binnenshuis Krieket Interprovinsiale Toernooi in Kaapstad deelgeneem. Sy het OP by hierdie…

KERF countdown is on – Kearsney College

KERF countdown is on. The countdown is on as the cream of the country’s young rugby players are doing final training ahead of next week’s kick-off of the Kearsney Easter…

Oos-Kaap Swemkampioenskappe – Hoërskool Framesby

Oos-Kaap Swemkampioenskappe. Veertien swemmers van Hoërskool Framesby, Gqeberha, het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Swemkampioenskappe deelgeneem. Al die swemmers het in een of meer items hul tye verbeter. Framesby…

Oos-Kaap Aquatics – Hoërskool Framesby

Oos-Kaap Aquatics. Kaitlynne Horne, leerder van Hoërskool Framesby, Gqeberha, is gekies om Oos-Kaap Aquatics by die SSA Nasionale Oopwater Swem Kampioenskappe te verteenwoordig. Dit word by Marina Martinique aangebied vanaf…

Kearsney Easter Rugby Festival – Kearsney College

Kearsney Easter Rugby Festival. In an exciting development, the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) will have 28 teams participating in this year’s 16th edition. Attending the festival, will be 12…

Eerste tweekampliga van 2025 – Hoërskool Framesby

Eerste tweekampliga van 2025. Sestien Framesby-atlete het aan die eerste tweekampliga van 2025 deelgeneem. As gevolg van die interhuis wat Maandag plaasvind, het baie atlete besluit om eerder te rus…

A-liga swemgala – Hoërskool Framesby

A-liga swemgala. Drie swemmers van Hoërskool Framesby, Gqeberha, het in die A-liga swemgala die afgelope naweek deelgeneem en het skitterend geswem en uitgeblink in die swembad. Hulle behaal die volgende…

S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe – Hoërskool Framesby

S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Framesby, Danél Pieterse (Graad 10), Mé-Jean du Preez (Graad 10), Tiaan Benade (Graad 9) en Kian Janse van Vuuren het aan die S.A.…

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Framesby

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Framesby se matrieks het hulle Matriekafskeid 2024 tydens ‘n spoggeleentheid gevier. Nie net het die uitsonderlike uitrustings, kos, dekor en venue getuig van Hoërskool Framesby se…

SA Nasionale Judo Ranglys – Hoërskool Framesby

SA Nasionale Judo Ranglys. Ben Bekker, leerder van Hoërskool Framesby, Gqeberha in die Oos-Kaap, het aan die SA Nasionale Judo Ranglys kompetisie deelgeneem. Ben het uitstekend presteer deur ‘n goue…

Tyd Krieket – Hoërskool Framesby

Tyd Krieket. Framesby 1ste krieketspan seuns, Somerset College Noord teen Suid Toernooi. Tyd krieket, 120 boulbeurte deel deur die spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.framesby.co.za/ Foto’s verskaf

AMCS streek- en klubkampioenskappe – Hoërskool Framesby

AMCS streek- en klubkampioenskappe. Dylan Grobler, Graad 10 leerder van Hoërskool Framesby Gqeberha, het Saterdag, 14 September deelgeneem aan die sesde rondte van die AMCS streek- en klubkampioenskappe by Aldo…

Nico Malan Tennistoernooi – Hoërskool Framesby

Nico Malan Tennistoernooi. Vier tennisseuns en -meisies van Hoërskool Framesby, het die afgelope naweek aan die Nico Malan tennistoernooi deelgeneem. Daar is ‘n toekenning vir nr 1-4 speler wat al…

WOW Spelfees – Hoërskool Framesby

WOW Spelfees. Minette van Zyl, graad 8 leerder van Hoërskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) het tydens die Sanlam WOW spelfees uitstekend gevaar. Daar was tot dusver 3 rondtes. Minette is…

Oudskoliere – Zurika Wepener – Hoërskool Framesby

Oudskoliere – Zurika Wepener. Hoërskool Framesby gesels met een van hul Oudskoliere – Zurika Wepener “Hierdie jaar merk die 29ste herdenking van my matrikulering in 1995. Dit voel soos gister…

Netbal SA’s – Hoërskool Framesby

Netbal SA’s. Hoërskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) se 1ste netbalspan het 12de in SA geëindig tydens die Netbal SA’s. Uitslae 12 en 13 Julie: Plasing by SA Skole Kampioenskappe: 0.19…

Oudskoliere gesels – Hoërskool Framesby

Oudskoliere gesels. Met Framesby se ‘Oudskoliere gesels‘ gesels hulle met Carin (van Zyl) Janse van Rensburg (1987-1991). Ek was van 1987 ‘n amptelike skolier aan Hoërskool Framesby, maar Framesby was…

Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Framesby

Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe. Vyf netbalspanne van Hoërskool Framesby is tydens die Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe as kampioene gekroon. Die kampioenskappe het 7 en 8 Junie plaasgevind. Uitslae: Framesby o.14 Framesby o.15…

Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe – Hoërskool Framesby

Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe. Twee van Hoërskool Framesby se gimnaste, Leolin Pietersen en Simonique Grobler, het die Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe bygewoon en baie goed presteer. Hulle was ook daarna uitgenooi na…

“Talent Africa Regionals” – Hoërskool Framesby presteer

“Talent Africa Regionals”. Twee leerders van Hoërskool Framesby, Anri en Karli de Beer het Saterdag, 20 April, aan die “Talent Africa Regionals” kompetisie vir uitvoerende kunste, by die Savoy Teater…

SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Framesby

SA Skole Swemkampioenskappe. Hoërskool Framesby leerder, Kaitlynne Horne, het aan die SA Skole Swemkampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe is vanaf 19 tot 21 April te Newton Park Swembad, Gqeberha (Port Elizabeth)…

ABSA Run Your City – Hoërskool Framesby atlete presteer

ABSA Run Your City. Hoërskool Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), se landloop atlete het in hul massas opgedaag by die ABSA Run Your City wedloop. Die atlete het uitstekend presteer in…