)

ABSA Run Your City – Hoërskool Framesby atlete presteer

ABSA Run Your City. Hoërskool Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), se landloop atlete het in hul massas opgedaag by die ABSA Run Your City wedloop. Die atlete het uitstekend presteer in die Junior Afdeling se span- en individuele kompetisies.

Framesby se dogters spanne het briljant gedoen met die A-span wat die spankompetisie gewen het. Die B-span het die 2e plek behaal. Die seuns het ook baie goed presteer en die A-span het ‘n 2e plek behaal, die B-span 3e en die C-span wat 4e geëindig het.

Ilke Wolmarans het ‘n 2e plek behaal in die Junior dogters afdeling met ‘n tyd van 44:16 vir die 10km. Dallian Oerson het ‘n 4e posisie behaal in die junior seuns afdeling met ‘n tyd van 35:45.

Hoërskool Framesby sien uit na die komende seisoen onder leiding van Juf. Cronje, want as die deelname en die uitslae so goed is, kan dit net ‘n baie baie goeie landloop seisoen wees.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.framesby.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal