)

Big 5 open Gholftoernooi – Primêre Skool Fichardtpark

Big 5 open Gholftoernooi. Tiaan Louw, Graad 7 leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het vanaf 25 tot 27 Maart aan die U.S. Kids Golf se internasionale Big 5 Open gholftoernooi op Magaliespark deelgeneem.

Die kompetisie was sterk, maar na ‘n goeie dag 3 waarop Tiaan ‘n 74 gespeel het, eindig hy in die 5de plek in die 13 – 14 jaar groep. Tiaan is, nadat hy in die top 5 geëindig het, genooi om aan die European World Championship deel te neem. Die toernooi vind in Skotland plaas.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.fichies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal