Battle Boards Skaakkampioenskap 2025. Sewe skaakspelers van Hoërskool Framesby het Saterdag, 31 Mei, aan die Provinsiale Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 deelgeneem.
- Ruan Grigor
- Ruan Swart
- Nathan Norris
- Jaculene Bothma
- Ruan van der Spuy
- Reuben Holtzhausen
- Nico Grobler
Nege provinsies het by die kompetisie meegeding. Na ses rondtes het Framesby algeheel 6de, uit 16 skole in die Oos-Kaap geëindig. Framesby mis die Nasionale kompetisie wat 26 Julie plaasvind, met slegs een plek.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








