Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 – HoĆ«rskool Framesby
Battle Boards Skaakkampioenskap 2025. Sewe skaakspelers van HoĆ«rskool Framesby het Saterdag, 31 Mei, aan die Provinsiale Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 deelgeneem. Nege provinsies het by die kompetisie meegeding.…









