)

SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Framesby

SA Skole Swemkampioenskappe. Hoërskool Framesby leerder, Kaitlynne Horne, het aan die SA Skole Swemkampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe is vanaf 19 tot 21 April te Newton Park Swembad, Gqeberha (Port Elizabeth) aangebied.

Kaitlynne het skitterend geswem en twee goue medaljes in die volgende items behaal:

  • 400m Individual Medley
  • 200m Individual Medley

Sy swem ‘n verdere drie silwer en 1 brons medaljes los in die volgende items:

  • 200m Vryslag
  • 400m Vryslag
  • 200m Rugslag
  • 200 Vlinderslag.

Kaitlynne het ook die meeste punte van alle swemmers in die Oos-Kaap span behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.framesby.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal