)

“Talent Africa Regionals” – Hoërskool Framesby presteer

“Talent Africa Regionals”. Twee leerders van Hoërskool Framesby, Anri en Karli de Beer het Saterdag, 20 April, aan die “Talent Africa Regionals” kompetisie vir uitvoerende kunste, by die Savoy Teater in Port Elizabeth, deelgeneem.

Anri het in die kategorie “Dance: Lyrical/Contemporary/Modern”, 15 – 17 jaar, deelgeneem en “High Gold” (85% en hoër) verwerf.

Karli het in die kategorie “Dance: Lyrical/Contemporary/Modern”, 12 – 14 jaar, deelgeneem en “High Silver” (75% – 79%) verwerf.

Beide Anri en Karli het gekwalifiseer om die Oostelike Provinsie in September by die Nasionale Kampioenskappe in Vereeniging, te verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.framesby.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal