)

Netbal SA’s – Hoërskool Framesby

Netbal SA’s. Hoërskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) se 1ste netbalspan het 12de in SA geëindig tydens die Netbal SA’s.

Uitslae 12 en 13 Julie:

  • Framesby o.19 teen Kombendlela High School: Wen 31-30
  • Framesby o.19 teen Hoërskool Klerksdorp: Wen 22-18
  • Framesby o.19 teen Hoërskool Ben Vorster: Wen 28-18
  • Framesby o.19 teen KiTwale: Wen 28-7
  • Framesby o.19 teen Shiamoya: Verloor 22-37
  • Framesby o.19 teen Hoërskool Diamantveld: Wen 27-21
  • Framesby o.19 teen Hoërskool Nelspruit: Verloor 15-18
  • Framesby o.19 teen Hoërskool Rustenburg: Geen uitslag
  • Framesby eindig algeheel 12de in SA.

Plasing by SA Skole Kampioenskappe:

0.19 Botho (DSTV)

  • 1. Afrikaanse Ho137r Meisieskool Pretoria
  • 2. Hoër Meisieskoo Oranje
  • 3. Hoërskool Menlopark
  • 4. Potchefstroom Gimnasium
  • 5. Shayamoya
  • 6. Hoë Meisieskool Paarl
  • 7. La Rochelle
  • 8. Hoërskool Secunda
  • 9. Paarl Gimnasium
  • 10. Hoërskool Nelspruit
  • 11. RHS
  • 12. Framesby
  • 13. Hoërskool Jim Fouche
  • 14. Ben Vorster
  • 15. Diamantveld
  • 16. Duineveld
  • 17. Hoërskool Garsfontein
  • 18. Waterkloof
  • 19. Brandwag
  • 20. KHS
  • 21. PHS

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal